A A A A A
Josua 17
5
Naas Gilead en Basan oos van die Jordaan, het Manasse dus ook nog tien dele ontvang.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Die Manasse-stam het toe Gilead en Basan oos van die Jordaan-rivier gekry en ook nog tien ander dele,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Daarom het Manasse tien dele gekry, bo en behalwe Gilead en Basan aan die oostekant van die Jordaan,
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Behalwe Gilead en Basan oos van die Jordaan het Manasse dus nog tien dele ontvang,
Afrikaanse Bybel 1983

5
So het dan aan Manasse tien aandele geval, behalwe die land G¡lead en Basan wat oorkant die Jordaan lê.
Afrikaanse Bybel 1933/1953