A A A A A
Josua 17
12
Die mense van Manasse kon nooit hierdie dorpe oorneem nie. Die Kanaäniete het altyd daar bly woon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Die Manasse-stam kon nie die mense in daardie stede oorwin en wegjaag en die stede vir hulleself vat nie. Die Kanaäniete het besluit om daar te bly en in die stede te woon.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Die mense van Manasse kon egter nie die inwoners van hierdie dorpe uit hulle dorpe verdryf kry nie; daarom het die Kanaäniete daar bly woon.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Die mense van Manasse kon egter nie dié stede verower nie, en die Kanaäniete het dié gebied bly bewoon.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Maar die kinders van Manasse kon hierdie stede nie in besit neem nie, en die Kana„niete het verkies om in die land te bly woon.
Afrikaanse Bybel 1933/1953