11 |
Die volgende dorpe in die gebiede van Issaskar en Aser is vir Manasse gegee: Bet-San, Jibleam, Dor op die bergrug, En-Dor, Taänak en Megiddo met hulle dorpies rondom. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Maar op die grond wat aan Issaskar en Aser behoort het, was daar stede wat aan Manasse behoort het. Die stede was Bet-San, Jibleam, Dor, En-Dor, Taänak en Megiddo, en die dorpies naby die stede. Die dorpies is op drie heuwels. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Manasse het ook ’n paar dorpe met hulle omliggende dorpe in die gebiede van Issaskar en Aser besit: Bet-San, Jibleam, Dor, Endor, Taänak en Megiddo. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
In Issaskar en Aser self het Bet-San, Jibleam, Dor op die bergrug, En-Dor, Taänak en Megiddo met hulle buitedorpe ook nog aan Manasse behoort. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
En aan Manasse behoort in Issaskar en Aser: Bet-Sean met sy onderhorige plekke en J¡bleam met sy onderhorige plekke en die inwoners van Dor met sy onderhorige plekke en die inwoners van En-Dor met sy onderhorige plekke en die inwoners van T änag met sy onderhorige plekke en die inwoners van Meg¡ddo met sy onderhorige plekke, die drie hoogtes. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|