A A A A A
Josua 16
6
en dan verder aan tot by die Middellandse See. Van Mikmetat in die noorde swaai die grens ooswaarts verby Taänat-Silo na die gebied oos van Janoag.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
en dan verder tot teen die see. Van die stad Mikmetat in die noorde draai die grens verby die stad Taänat-Silo na die stad Janoag in die ooste.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
en van daar af tot by die Middellandse See. Van Mikmetat af in die noorde swaai die grens ooswaarts verby Taänat-Silo na Janoag in die ooste toe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
en dan verder tot aan die see. Van Mikmetat af in die noorde swaai die grens oos verby Taänat-Silo na Janoag toe in die ooste,
Afrikaanse Bybel 1983

6
dan loop die lyn aan na die see; in die noorde: M¡gmetat; dan swaai die lyn in oostelike rigting na T änat-Silo en loop oos daarvan oor na Janoag;
Afrikaanse Bybel 1933/1953