A A A A A
Josua 16
5
Die grond wat vir die families van die stam Efraim gegee is, het van Atrot-Addar in die ooste na Bet-Goron-Bo toe geloop,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Die grens van die grond van die families in die Efraim-stam gaan van die stad Atrot-Addar in die ooste na die stad Bet-Goron-Bo
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Efraim se stamgebied het gestrek vanaf Atrot-Addar in die ooste tot by Bet-Goron-Bo
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Die grens van die grondgebied van die families in die stam Efraim loop van Atrot-Addar in die ooste na Bet-Goron-Bo toe,
Afrikaanse Bybel 1983

5
En dit was die grondgebied van die kinders van Efraim volgens hulle geslagte -- die lyn van hulle erfdeel was, in die ooste: Atrot-Addar tot by Bet-Horon-Bo;
Afrikaanse Bybel 1933/1953