2 |
Van Bet-El (dit is Lus) af loop dit na Atarot in die gebied van die Erekiete, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
en van Bet-El na die stad Lus, en dan verby die grens van die Arkiete na die stad Atarot. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Van Bet-El af loop dit na Lus toe en dan oor die grondgebied van die Erekiete tot by Atarot. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Van Bet-El af loop dit na Lus toe, en verby die grens van die Erekiete na Atarot toe, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
verder loop dit van Bet-el af aan na Lus en loop oor na die grondgebied van die Arkiete, na Atarot; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|