A A A A A
Josua 14
5
Die Israeliete het gemaak soos die Here vir Moses beveel het. Hulle het die land onder mekaar verdeel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Die Israeliete het gedoen wat die Here vir Moses gesê het, hulle het die land verdeel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Die land is streng volgens die Here se opdrag aan Moses verdeel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Die Israeliete het gedoen wat die Here vir Moses beveel het, hulle het die land verdeel.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen en die land verdeel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953