A A A A A
Josua 14
14
Hebron behoort vandag nog steeds aan die nageslag van Kaleb, die seun van Jefunne, die Kenassiet. Dit is omdat hy volkome op die Here die God van Israel vertrou het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Dit is hoekom Hebron nou nog behoort aan Kaleb seun van Jefunne, dit is sy stad omdat hy aangehou het om die Here, die God van Israel, te dien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Hebron behoort steeds aan die nakomelinge van Kaleb die seun van Jefunne, die Kenassiet, omdat hy die Here, die God van Israel, getrou gedien het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Daarom behoort Hebron tot vandag toe aan Kaleb seun van Jefunne, die Kenassiet. Dit is omdat hy die Here die God van Israel getrou gevolg het.
Afrikaanse Bybel 1983

14
Daarom het Hebron die erfdeel geword van Kaleb, die seun van Jefunne, die Kenissiet, tot vandag toe, omdat hy volgehou het om die HERE, die God van Israel, te volg.
Afrikaanse Bybel 1933/1953