A A A A A
Josua 13
9
Van Aroër af op die oewer van die Arnonrivier, die stad teen die rivier, die hele vlakte van Madeba tot by Dibon,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Dit is die land van die stad Aroër langs die Arnon-vallei, en die stad wat binne-in die Arnon-vallei is, en die hele Hoëveld van die stad Medeba tot by die stad Dibon,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Hulle gebied het gestrek vanaf Aroër die stad in die middel van die vallei op die oewer van die Arnonrivier en het ook die platorand van Medeba af tot by Dibon ingesluit.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
van Aroër af op die oewer van die Arnonrivier, die stad aan die rivier, die hele Medebahoogvlakte tot by Dibon,
Afrikaanse Bybel 1983

9
van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, die stad in die middel van die dal, en die hele gelykveld van M,deba af tot by Dibon;
Afrikaanse Bybel 1933/1953