A A A A A
Josua 13
7
Verdeel nou hierdie grond tussen die nege stamme en die halwe Manassestam.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Jy moet nou begin en jy moet hierdie land verdeel sodat elke stam van die nege stamme en die halwe Manasse-stam sy eie grond sal kry.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Verdeel dus nou die land vir die nege stamme en die halwe Manassestam.”
Afrikaanse Bybel 1983

7
Verdeel dan nou hierdie land as erfdeel onder die nege stamme en die halwe stam van Manasse.
Afrikaanse Bybel 1933/1953