A A A A A
Josua 13
5
Dan is daar die Gebalgebied en die hele Libanongebergte na die oostekant, van Baäl-Gad suid van Hermonberg af tot by Lebo-Hamat.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Daar is ook die land van die mense van die stad Gebal en die oostelike deel van die Libanon-berge, van die stad Baäl-Gad suid van Hermon-berg tot by die stad Lebo-Hamat.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
die gebied van die Gebaliete; asook die hele Libanon aan die oostekant, van Baäl-Gad suid van die Hermonberg af tot by Lemo-Hamat.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
***
Afrikaanse Bybel 1983

5
en die land van die Gibliete en die hele L¡banon aan die oostekant, van Ba„l-Gad af, onderaan die berg Hermon, tot by die ingang na Hamat.
Afrikaanse Bybel 1933/1953