A A A A A
Josua 13
31
die helfte van Gilead, en Astarot en Edreï, die koningstede van Og in Basan. Dit is die dele wat die nakomelinge van Makir, die een seun van Manasse, ontvang het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
Die halwe Manasse-stam het ook die helfte van die land Gilead gekry, en die stede Astarot en Edreï. Og was daar die koning. Die helfte van die nageslag van Makir seun van Manasse het hierdie stede gekry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
Ook die helfte van Gilead en koning Og se koninklike hoofstede in Basan, naamlik Astarot en Edreï. Dit is die gebied wat die een helfte van die nageslag van Makir seun van Manasse, gekry het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
die helfte van Gilead, en Astarot en Edreï, die koningstede van Og in Basan. Dit is wat die nakomelinge van Makir seun van Manasse ontvang het, die families in die een helfte van die nakomelinge van Makir.
Afrikaanse Bybel 1983

31
en die halwe G¡lead en Astarot en Edr,‹, stede van die koninkryk van Og in Basan, aan die kinders van Magir, die seun van Manasse -- aan die helfte van die kinders van Magir volgens hulle geslagte.
Afrikaanse Bybel 1933/1953