A A A A A
Josua 13
30
Van Maganajim af die hele Basan, die hele koninkryk van koning Og van Basan, al 60 die tentdorpe van Jaïr in Basan,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

30
Van die stad Maganajim het hulle die hele land Basan gekry, die hele land van koning Og van Basan, al die kampe van Jaïr wat in Basan is. Dit was almal saam 60 stede.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

30
van Maganajim af, wat die hele gebied van Basan insluit, asook die hele koninkryk van Og, die koning van Basan, en al 60 die tentdorpe van Jaïr in Basan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

30
van Maganajim af die hele Basan, die hele koninkryk van koning Og van Basan, al die tentdorpe van Jaïr in Basan, sestig altesaam,
Afrikaanse Bybel 1983

30
hulle grondgebied was: van Mahan im af, die hele Basan, die hele koninkryk van Og, die koning van Basan, en al die Ja‹rsdorpe in Basan, sestig stede;
Afrikaanse Bybel 1933/1953