A A A A A
Josua 13
28
Saam met die stede en hulle dorpies was dit dan die erfgrond van die families van die stam Gad.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Dit is die land van die families in die Gad-stam, die stede en die dorpies daar naby.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Al die dorpe en stede in hierdie gebied was die erfdeel van die families van die stam van Gad.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Dit was dan die besitting van die families van die stam Gad, die stede en hulle buiteposte.
Afrikaanse Bybel 1983

28
Dit is die erfdeel van die kinders van Gad volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953