A A A A A
Josua 13
27
Bet-Haram, Bet-Nimra, Sukkot en Safon in die vallei, die oorblywende deel van die koninkryk van koning Sihon van Gesbon, die Jordaanstreek tot so ver noord as die See van Galilea, oos van die Jordaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
en in die Jordaan-vallei die stede Bet-Haram, Bet-Nimra, Sukkot en Safan. Dit is die deel van die land van koning Sihon van Gesbon wat oorgebly het. Dit was oos van die Jordaan-rivier tot by die Gennesaret-meer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
In die Jordaanvallei het dit Bet-Haram, Bet-Nimra, Sukkot en Safon, ingesluit asook die res van die koninkryk van koning Sihon van Gesbon. Die westelike grens van hulle gebied was die Jordaan, tot so ver noord as die See van Gennesaret.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
en in die laagte Bet-Haram, Bet-Nimra, Sukkot en Safon, die oorblywende deel van die koninkryk van koning Sihon van Gesbon, die Jordaanstreek tot aan die Gennesaretmeer, die streek oos van die Jordaan.
Afrikaanse Bybel 1983

27
en in die dal: Bet-- Haram en Bet-Nimra en Sukkot en Safon, die oorblyfsel van die koninkryk van Sihon, die koning van Hesbon, die Jordaan saam met sy gebied, tot by die uiteinde van die Kinn,retsee, oorkant die Jordaan na die ooste toe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953