A A A A A
Josua 13
26
van Gesbon af tot by Ramat-Mispe en Betonim, en van Maganajim af tot by Lo-Dabar,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

26
Hulle grond was ook van die stad Gesbon tot by die stede Ramat-Mispe en Betonim, en van die stad Maganajim tot by die stad Lo-Dabar,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

26
van Gesbon af tot by Ramat-Hammispe en Betonim en van Maganajim af tot by die grens van Lo-Debar.
Afrikaanse Bybel DB 2006

26
van Gesbon af tot by Ramat-Mispe en Betonim, van Maganajim af tot aan die grens van Lo-Dabar,
Afrikaanse Bybel 1983

26
van Hesbon af tot by Ramat-Mispe en B,tonim; en van Mahan im af tot by die grens van L¡dbir;
Afrikaanse Bybel 1933/1953