A A A A A
Josua 13
25
Die gebied van Jaser, al die dorpe in Gilead, die helfte van die Ammoniete se gebied tot by Aroër net wes van Rabba,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Hulle land was die stad Jaser, die helfte van die land van die Ammoniete tot by die stad Aroër naby die stad Rabba.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Jaser en al die stede van Gilead, die helfte van die Ammoniete se gebied tot by Aroër net suidwes van Rabba;
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Jaser, al die stede in Gilead, die helfte van die Ammonitiese gebied tot by Aroër wat regoor Rabba lê,
Afrikaanse Bybel 1983

25
sodat hulle die grondgebied ontvang het van Ja,ser en al die stede van G¡lead en die helfte van die land van die kinders van Ammon, tot by Aroër wat teenoor Rabba lê,
Afrikaanse Bybel 1933/1953