A A A A A
Josua 13
24
Vir die afstammelinge van die stam Gad het Moses die volgende gebiede toegeken:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Moses het vir die families in die Gad-stam hierdie grond gegee:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Aan die families van die stam van Gad het Moses die volgende gebied toegeken:
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Aan die families in die stam Gad het Moses die volgende gebied toegeken:
Afrikaanse Bybel 1983

24
En Moses het aan die stam van Gad, die kinders van Gad, gegee volgens hulle geslagte;
Afrikaanse Bybel 1933/1953