A A A A A
Josua 13
22
Die Israeliete het ook die waarsêer Bileam, die seun van Beor, doodgemaak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Die Israeliete het ook die waarsêer Bileam seun van Beor doodgemaak saam met ander manne wat in die oorlog gesterf het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Die Israeliete het ook die waarsêer Bileam die seun van Beor doodgemaak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Die waarsêer Bileam seun van Beor is een van dié wat deur die Israeliete doodgemaak is.
Afrikaanse Bybel 1983

22
By hulle dooies het die kinders van Israel ook B¡leam, die seun van Beor, die waarsêer, met die swaard gedood.
Afrikaanse Bybel 1933/1953