A A A A A
Josua 13
2
Die deel van die land wat oorbly, is al die gebiede van die Filistyne en van Gesur.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Die deel van die land wat oorbly, is al die grond van die Filistyne en die Gesur-mense.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
die hele grondgebied van die Filistyne en die Gesuriete.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
“Onder die deel wat oorbly, is daar al die Filistynse gebiede en die hele Gesurgebied.
Afrikaanse Bybel 1983

2
Dit is die land wat oorgebly het: Al die landstreke van die Filistyne en al die Gesuriete,
Afrikaanse Bybel 1933/1953