A A A A A
Josua 13
15
Moses het vir die stam van Ruben die volgende gebiede gegee:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Moses het vir die Ruben-stam hulle eie grond gegee.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Aan die families in die stam van Ruben het Moses die volgende gebiede toegeken:
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Aan die families in die stam Ruben het Moses die volgende gebied toegeken:
Afrikaanse Bybel 1983

15
En Moses het aan die stam van die kinders van Ruben gegee volgens hulle geslagte;
Afrikaanse Bybel 1933/1953