A A A A A
Josua 13
13
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka uitgedryf nie. Hulle bly nou nog saam met die Israeliete.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Maar die Israeliete het nie die mense van Gesur en Maäka weggejaag nie, hulle het aangehou om tussen die Israeliete te woon, en hulle is nou nog daar.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka uit die gebied uit verdryf nie, en daarom het hulle saam met hulle daar gebly.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka verdryf nie, en hulle woon nou nog tussen die Israeliete.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Maar die kinders van Israel het die Gesuriete en Ma„gatiete nie verdrywe nie, sodat Gesur en Maägat onder Israel gewoon het tot vandag toe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953