A A A A A
Josua 13
11
Gilead met die gebiede van Gesur en Maäka, die hele Hermonberg en die hele Basan tot by Salka
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Die stamme oos van die Jordaan-rivier het ook die hele land Gilead gekry en die grond van die mense van Gesur en Maäka, die hele Hermon-berg en die hele land Basan tot by die stad Salka.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Ook Gilead, met die gebiede Gesur en Maäka, die hele berg Hermon, asook die hele Basan tot so ver as Salka.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Gilead met die gebiede Gesur en Maäka, die hele Hermonberg en die hele Basan tot by Salka
Afrikaanse Bybel 1983

11
en G¡lead en die grondgebied van die Gesuriete en Ma„gatiete en die hele berg Hermon en die hele Basan tot by Salka;
Afrikaanse Bybel 1933/1953