A A A A A
Josua 13
10
al die stede van die Amoritiese koning Sihon wat vanuit Gesbon regeer het, tot teen die Ammonitiese grens,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
al die stede van koning Sihon van die Amoriete tot teen die land van die Amoriete. Sihon was die koning in Gesbon.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Dit het verder gestrek tot by die grens van die Amoriete en het al die stede van die Amoritiese koning, Sihon, wat in Gesbon regeer het, ingesluit.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
al die stede van die Amoritiese koning Sihon wat in Gesbon geregeer het, tot aan die Ammonitiese grens,
Afrikaanse Bybel 1983

10
en al die stede van Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon geregeer het, tot by die grens van die kinders van Ammon;
Afrikaanse Bybel 1933/1953