A A A A A
Josua 11
18
Die oorlog wat hy met hulle gemaak het, het lank geduur.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Josua het lank oorlog gemaak teen al daardie konings.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
***
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Hy moes lank teen hulle oorlog voer.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Baie lank het Josua met al hierdie konings oorlog gevoer.
Afrikaanse Bybel 1933/1953