A A A A A
Josua 11
13
Israel het egter nie die plekke wat op ruïneheuwels gebou was, afgebrand nie. Josua het net Hasor afgebrand.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Maar die Israeliete het nie die stede verbrand wat op heuwels gestaan het nie, Josua het net die stad Hasor verbrand.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Behalwe vir Hasor het hulle nie een van die ander ou, gevestigde stede afgebrand nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Israel het egter nie die ou, gevestigde stede afgebrand nie. Dit is net Hasor wat deur Josua afgebrand is.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Net al die stede wat op hulle heuwels gelê het, die het Israel nie verbrand nie, behalwe Hasor alleen -- wat Josua verbrand het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953