14 |
“Julle vroue, kinders en vee mag intussen aan hierdie kant van die Jordaan bly wat Moses aan julle toegeken het. Julle vegters moet egter gewapend voor julle broers uitmarsjeer en hulle gaan help. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
*** |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
*** |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
Julle vrouens en kinders en julle vee kan in die gebied aan hierdie kant van die Jordaan bly wat Moses aan julle toegeken het, maar julle, elke weerbare man, moet in formasie voor julle volksgenote uit optrek en hulle help. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
Julle vroue, julle kinders en julle vee kan bly in die land wat Moses julle oos van die Jordaan gegee het; maar julle self, al die dapper helde, moet gewapend voor julle broers deurtrek en hulle help, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|