10 |
Josua het die leiers van die volk beveel: |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Josua het vir die voormanne van die volk gesê: |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Josua sê toe vir die amptenare van die volk: |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Josua het die beamptes van die volk beveel: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Toe het Josua aan die opsigters van die volk bevel gegee en gesê: |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|