A A A A A
Deuteronomium 9
6
Ek sal dit weer sê: Die Here jou God gee hierdie goeie land nie aan jou omdat jy so regverdig is nie, want jy is dit nie — jy is ’n hardkoppige volk.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Julle moet dit weet, die Here gee hierdie goeie land vir julle sodat julle dit vir julleself kan vat, maar Hy doen dit nie omdat julle reg gedoen het nie, want julle is 'n hardkoppige volk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Onthou dan, die Here gee jou nie hierdie goeie, vrugbare land omdat jy kwansuis so goed is nie. Eintlik is jy hardkoppig en vol van jouself.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Jy moet goed onthou dat die Here jou God nie hierdie goeie land vir jou gee om in besit te neem omdat jy volmaak is nie. Jy is 'n hardkoppige volk.”
Afrikaanse Bybel 1983

6
Weet dan dat die HERE jou God nie ter wille van jou geregtigheid jou hierdie goeie land gee om dit in besit te neem nie, want jy is 'n hardnekkige volk.
Afrikaanse Bybel 1933/1953