27 |
Onthou eerder u dienaars Abraham, Isak en Jakob en sien maar die hardkoppigheid, opstandigheid en sonde van hierdie volk oor. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
27 |
U moet dink aan u dienaars, aan Abraham en Isak en Jakob. U moet wegkyk van hierdie hardkoppige volk, U moet wegkyk van die dinge wat hulle verkeerd gedoen het, U moenie kyk na hulle sonde nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
27 |
Dink aan Abraham, Isak en Jakob vir wie U lief was en vergeef Israel se hardkoppigheid en sonde. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
27 |
Onthou tog u dienaars Abraham, Isak en Jakob. Moenie aandag gee aan die hardkoppigheid van hierdie volk nie, aan hulle opstandigheid en hulle sonde nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
27 |
Dink aan u knegte Abraham, Isak en Jakob; kyk nie na die hardheid van hierdie volk of na hulle goddeloosheid en hulle sonde nie, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|