25 |
“Dit is waarom ek neergeval en vir 40 dae en nagte voor die Here gelê het omdat Hy gereed was om julle te vernietig. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
Ek het toe weer voor die Here gaan lê, ek het 40 dae en 40 nagte lank voor Hom gelê, want die Here het gesê Hy wil julle almal doodmaak. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
“Dit is dan waarom ek 40 dae en nagte lank met die Here geworstel het. Hy wou julle vernietig. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
“Ek het die veertig dae en veertig nagte voor die Here gelê en gebid, want Hy wou julle vernietig. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
En ek het neergeval voor die aangesig van die HERE, die veertig dae en veertig nagte wat ek neergeval het, omdat die HERE gesê het dat Hy julle wou verdelg. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|