20 |
Die Here was so kwaad vir Aäron dat Hy hom om die lewe wou bring. Maar in dié tyd het ek ook vir Aäron gebid. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
En die Here was so kwaad vir Aäron dat Hy hom wou doodmaak, maar ek het toe ook vir Aäron gebid. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Aäron het die Here ook kwaad gemaak en Hy wou hom net uitwis. En ek het toe ook vir Aäron gebid. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
“Die Here was so kwaad vir Aäron dat die Here hom om die lewe wou bring, maar ek het destyds ook vir hom gebid. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
Ook was die HERE baie toornig op A„ron, sodat Hy hom wou verdelg; maar ek het ook vir A„ron in die tyd gebid. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|