16 |
Ek gesien hoe julle daaronder teen die Here julle God gesondig het. Julle het ’n goue bulkalf gemaak. Hoe gou tog het julle nie afgedwaal van die pad wat die Here julle beveel het om te volg nie! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Ek het gekyk en toe sien ek julle hét die sonde gedoen teen julle God die Here. Julle hét vir julle 'n kalfbeeld gemaak, julle hét gou opgehou om te lewe soos die Here vir julle gesê het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
En toe skielik sien ek dit. Voor my was die goue bulkalf wat julle gemaak het. Julle het sommer gou opgehou om God te dien. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Ek het gesien hoe julle teen die Here julle God gesondig het deurdat julle vir julle 'n beeld in die vorm van 'n bulkalf gemaak het. Julle het baie gou weggedraai van die koers af wat die Here vir julle aangewys het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Toe sien ek dat julle waarlik teen die HERE julle God gesondig het; julle het vir julle 'n gegote kalf gemaak; julle het gou afgewyk van die weg wat die HERE julle beveel het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|