A A A A A
Deuteronomium 9
13
“Die Here het vir my gesê: ‘Ek het gesien hoe ’n hardkoppige volk hierdie is.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
“Die Here het ook vir my gesê: ‘Ek het na hierdie volk gekyk, Ek het gesien dat hulle 'n hardkoppige volk is, jy moet dit weet.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Die Here het ook vir my gesê: ‘Ek het hierdie volk goed deurgekyk en hulle is sleg!
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
“Die Here het verder vir my gesê: ‘Ek het gesien dat dit 'n hardkoppige volk is hierdie.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Verder het die HERE met my gespreek en gesê: Ek het hierdie volk aangesien, en kyk, dit is 'n hardnekkige volk. '
Afrikaanse Bybel 1933/1953