A A A A A
Deuteronomium 9
11
“Aan die einde van die 40 dae en nagte het die Here aan my die twee kliptafels gegee waarop die verbond geskryf was.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Ná die 40 dae en 40 nagte het die Here die twee plat klippe vir my gegee, die klippe waarop Hy die verbond geskryf het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
“Na 40 dae en nagte het die Here my toe die klippe gegee en gesê:
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Dit was aan die einde van die veertig dae en die veertig nagte dat die Here die twee plat klippe, die plat klippe met die verbondsbepalings daarop, vir my gegee het.
Afrikaanse Bybel 1983

11
En aan die einde van veertig dae en veertig nagte het die HERE my die twee kliptafels gegee, die tafels van die verbond,
Afrikaanse Bybel 1933/1953