A A A A A
Deuteronomium 32
9
Want die volk Israel behoort aan die Here; Jakob is sy besondere eiendom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Maar die Here het sy éie volk gekies, Jakob behoort aan Hom.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Want die volk van Israel behoort aan die Here. Jakob is sy persoonlike eiendom. Hy het hierdie volk geskep om vir Hom vreugde te gee.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Hulle is die Here se volk, sy deel, Jakob is die Here se vaste eiendom.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Want die HERE se deel is sy volk, Jakob is sy afgemete erfdeel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953