52 |
Jy sal dan die land regoor jou van ’n afstand af sien, maar jy self mag nie die land binnegaan wat Ek aan die volk Israel gee nie.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
52 |
Ja, jy mag hier staan en jy mag na die land kyk, maar jy sal nie ingaan in die land wat Ek vir die Israeliete gee nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
52 |
Daarom sal jy die land net op ’n afstand sien, die land wat Ek vir jou volk gaan gee. Maar jy mag nie self daar ingaan nie.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
52 |
Jy sal die land wat Ek aan die Israeliete sal gee, regoor jou sien, maar jy sal daar nie binnegaan nie.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
52 |
Want reg voor sal jy die land sien, maar jy sal daar nie inkom, in die land wat Ek aan die kinders van Israel sal gee nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|