50 |
Jy sal daar op die berg sterf en by jou voorouers aansluit, net soos jou broer Aäron op Horberg gesterf en by sy voorouers aangesluit het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
50 |
Daarna moet jy sterf op die berg waarteen jy opgegaan het, soos jou broer Aäron ook op Hor-berg gesterf het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
50 |
Jy sal daar op die berg doodgaan. So het jou broer Aäron ook doodgegaan, op die Horberg. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
50 |
Jy sal sterf op die berg waarop jy moet klim. So het jou broer Aäron gesterf op Horberg. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
50 |
en sterwe op die berg waarheen jy opklim, en word versamel by jou volksgenote, soos jou broer A„ron gesterf het op die berg Hor en versamel is by sy volksgenote, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|