A A A A A
Deuteronomium 32
48
Daardie selfde dag nog het die Here vir Moses gesê:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

48
Die Here het daardie selfde dag vir Moses gesê:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

48
Daardie dag het die Here vir Moses gesê:
Afrikaanse Bybel DB 2006

48
Op dieselfde dag waarop Moses so met die Israeliete gepraat het, het die Here vir hom gesê:
Afrikaanse Bybel 1983

48
Daarna het die HERE op daardie selfde dag met Moses gespreek en gesê:
Afrikaanse Bybel 1933/1953