A A A A A
Deuteronomium 32
44
Moses het saam met Josua, die seun van Nun, gekom en al die woorde van hierdie lied aan die volk oorgedra.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

44
Moses het gekom en hy het al die woorde van hierdie lied vir die volk gesê, hy en Hosea seun van Nun.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

44
Moses het toe hierdie lied vir die volk geleer. Josua, Nun se seun, het langs hom gestaan en hom gehelp.
Afrikaanse Bybel DB 2006

44
Moses het nader gekom en hierdie hele lied aan die volk voorgehou. Josua seun van Nun was by hom.
Afrikaanse Bybel 1983

44
En Moses het gekom en al die woorde van hierdie lied voor die ore van die volk gespreek, hy en Hos,a, die seun van Nun.
Afrikaanse Bybel 1933/1953