A A A A A
Deuteronomium 32
40
My hand lig Ek nou op na die hemel en verklaar: So seker as wat Ek lewe,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

40
Ek tel my hand op na die hemel en Ek belowe, so seker soos Ek altyd sal lewe:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

40
En nou belowe Ek so seker as wat Ek leef
Afrikaanse Bybel DB 2006

40
Ek steek my hand op na die hemel toe en lê 'n eed af: So seker as Ek ewig lewe,
Afrikaanse Bybel 1983

40
Want Ek sal my hand na die hemel ophef en sê: So waar as Ek ewig leef --
Afrikaanse Bybel 1933/1953