A A A A A
Deuteronomium 32
34
“‘Ek het hierdie dinge gebêre, verseël vir veilige bewaring.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

34
Die Here sê: ‘Ek sal besluit wanneer Ek hulle sal straf.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

34
“Toe het die Here gesê: Ek onthou alles wat hierdie mense doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

34
“Die Here het gesê: ‘Dit is weggebêre by My, toegesluit in my skure.
Afrikaanse Bybel 1983

34
Is dit nie by My opgegaar, in my skatkamers verseël nie?
Afrikaanse Bybel 1933/1953