33 |
Hulle wyn is die gif van slange, die dodelike gif van adders. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
33 |
Uit daardie druiwe kom daar wyn wat so giftig is soos slange, dit is wyn wat mense laat sterf. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
33 |
Die wyn wat jy van hierdie druiwe maak, is soos dodelike gif. As jy hierdie gif drink, is jy binne sekondes dood. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
33 |
Hulle wyn is slanggif, wrede addergif. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
33 |
Hulle wyn is slanggif en wrede addergif. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|