A A A A A
Deuteronomium 32
31
Maar die rots van ons vyande is nie soos ons Rots nie, soos selfs ons vyande moet toegee.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
Ja, die Here is ons Rots, die vyande het nie so 'n rots nie, dit moet hulle weet.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
“Maar die nasies het nie Iemand wat hulle beskerm soos hierdie volk nie. Israel se God is groot. Stadig maar seker begin die nasies dit agterkom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
Die rots van die nasies is nie soos ons Rots nie, ons vyande kan tog self oordeel,
Afrikaanse Bybel 1983

31
Want hulle steenrots is nie soos ons Steenrots nie -- ja, ons vyande self is skeidsregters!
Afrikaanse Bybel 1933/1953