A A A A A
Deuteronomium 32
3
Ek wil die Naam verkondig van die Here. Prys die grootheid van ons God!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Want ek wil skree en die Naam van die Here sê, ek wil sê dat die Here groot en goed is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
“Ek wil vir almal vertel van die Here. Ons God is wonderlik!
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Ek wil die Naam van die Here roem. Prys ons God om sy grootheid!
Afrikaanse Bybel 1983

3
Want die Naam van die HERE roep ek uit: Gee grootheid aan onse God!
Afrikaanse Bybel 1933/1953