26 |
Ek het besluit om hulle te verstrooi, sodat selfs die gedagte aan hulle sal verdwyn. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
Ek het gedink Ek sal hulle almal laat sterf, niemand moet onthou dat hulle gelewe het nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
“Ek wou hulle oor die hele aarde verstrooi sodat niemand weer aan hulle sal dink nie. Niemand sal eens onthou dat daar so ’n volk soos Israel was nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Ek sou wou sê Ek sal hulle verstrooi, Ek sal maak dat geen mens meer aan hulle dink nie, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Ek sou gesê het: Ek wil hulle wegblaas, hulle gedagtenis onder die mense uitroei -- |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|