A A A A A
Deuteronomium 32
18
Julle het die Rots verlaat wat julle verwek het, die God vergeet wat julle voortgebring het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Julle het die Rots vergeet, maar die Rots is julle Vader, julle is God se kinders, maar julle het Hom vergeet.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Jy het die Een wat jou kan beskerm, die Een wat jou gemaak het, afgeskeep, Israel. Jy het die God wat jou geskep het, vergeet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Jy het jou Rots, jou Skepper, nie in ag geneem nie, die God wat jou in die wêreld gebring het, vergeet.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Die Steenrots wat jou verwek het, het jy veronagsaam; en jy het die God vergeet wat jou voortgebring het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953