12 |
Net die Here bewaar hulle. Hulle leef sonder enige vreemde gode. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
So lei die Here sy volk, Hy alleen doen dit, daar is nie 'n ander god by Hom nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Net so het die Here sy volk gelei. Hy alleen het vir sy volk gesorg. Hy het hulle gedra. Geen ander god het Hom gehelp nie. Israel het net voor die Here gebuig. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
so het die Here, net Hy alleen, sy volk gelei; daar was nie 'n ander god by Hom nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
die HERE alleen het hom gelei, en daar was geen vreemde god by hom nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|