A A A A A
Deuteronomium 32
1
“Luister, hemele, ek wil praat! Luister, aarde, na die woorde wat ek sê!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Moses het gesê: “Hemel, jy moet luister, ek wil praat, die aarde moet hoor wat ek sê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
“Hoor, almal wat daar bo in die hemel bly. Luister na wat ek sê. Hoor, almal wat op aarde bly. Luister na die woorde wat ek sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
“Hoor, hemele, ek praat, luister na my woorde, aarde!
Afrikaanse Bybel 1983

1
Luister, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond.
Afrikaanse Bybel 1933/1953