A A A A A
Deuteronomium 15
8
Maak jou hand vir hom oop en leen vir hom wat hy ook al nodig het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Nee, julle moet graag gee, julle moet vir so iemand alles leen wat hy moet hê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Jy moet jou hand en jou beursie oopmaak en vir jou broer genoeg geld vir kos en klere leen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Wees vrygewig teenoor hom en leen hom wat hy nodig het.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Maar jy moet jou hand wyd oopmaak vir hom, en jy moet gewillig aan hom leen, genoegsaam vir sy behoefte, wat hom ontbreek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953